RSG Landbou: 23 Mei 2024 – geborg deur Nutrico

Dr Daniël van der Merwe het tydens Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag gefokus op die belang van spysverteringsgesondheid op beeste se welstand. Ons hoor wat hy te sê gehad het.

Die winsgewindheid van die boer het onder bespreking gekom by vanjaar se Nampo en Bennie van Zyl deel ‘n paar gedagtes hieroor.

Die Suid-Afrikaanse monogastriese industrie kom op 5 Junie in Pretoria bymekaar vir die eerste SummitUP-beraad. Stenelle van Marle van Chemunique vertel ons meer.

Dan is Chris Derksen op sy pos met die vleispryse en Johan van den Berg met weersake.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Nutrico

Nutrico is ‘n gespesialiseerde formuleerder, vervaardiger en verskaffer van verskei multifunksionele plantvoeding, beskerming en biostimulerende produkte. Hulle is daartoe verbind om doeltreffende produkte te verskaf, ondersteun deur langtermyn-kliënteverhoudings en interne vervaardigingskundigheid.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die onskatbare voedingswaarde van soja-oliekoek

Estimated reading time: 4 minutes Soja-oliekoek bly een van die heel belangrikste insluitingskomponente in...

Managing Newcastle disease: Proactive poultry disease strategies

Estimated reading time: 5 minutes Newcastle disease is a serious viral infection caused by...

Building blocks of a layer farm for commercial egg production

Estimated reading time: 10 minutes Alan Saunders, former president of the Southern African Poultry...

Organisational rights of trade unions

Estimated reading time: 5 minutes Many employers are unaware that in terms of the...