HomePodcastsRSG LandbouRSG Landbou: 18 Mei 2023 - geborg deur AECI Plant Health

RSG Landbou: 18 Mei 2023 – geborg deur AECI Plant Health

Die Royal-skou vind eersdaags op Pietermaritzburg plaas en daar is talle legendes in die veebedryf wat oor die jare diep spore in die vee-arena getrap het. Jan de Jong, wat self vir bykans 50 jaar al by dié skou betrokke is en ook verbonde aan die Interras Beoordelaarsvereniging is, deel ‘n paar gedagtes in Donderdag se aflewering van RSG Landbou.

Dan is De Rustica olyflandgoed op De Rust die trotse eienaar van ‘n beste in die wêreld olyfolie-toekenning. Dié toekennings in Spanje is een van die grootste en strengste kompetisies. Ons gesels met Dawie du Randt oor dié prestasie.

Johan van den Berg is ook terug met weervooruitsigte.

Luister nou na hierdie lekker onderhoude op RSG Landbou.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur AECI Plant Health.

Besoek gerus hulle webwerf hier.

Who is AECI Plant Health?

AECI Plant Health is a South African company within the AECI Group of Companies serving the agricultural sector with pride. AECI Plant Health has been an ally to farmers in Africa for many years, and with the move towards sustainable agriculture, AECI Plant Health with its NuWay® programme, and its extensive range of products and services, aims to work with farmers to preserve our natural resources, restore soil biology and address the need for producing nutritious food. Agriculture worldwide is under pressure to reduce pesticide and fertilizer usage whilst increasing crop yields to feed a growing world population. There is now a move away from the total reliance on traditional chemicals and synthetic fertilizers towards a more responsible and sustainable approach of cultivating crops that protects the environment and its precious resources. Our approach is to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in the growing of crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Landbou-innovasie en gemeenskapsgees: ‘n Blik op die Upington-landbouskou

Estimated reading time: 2 minutes Die Upington-landbouskou het vanjaar weer 'n skatkis van verrassings en landbou-aktiwiteite gebied. Besoekers kon deelneem aan 'n verskeidenheid geleenthede,...