RSG Landbou: 10 September 2025 – geborg deur BKB

Vanoggend se RSG Landbou het gesprekke ingesluit oor die vrugvergrotingsfase van gewasse, Germar Bonsmaras se veiling en prestasietoetsing.

Gewasse se vrugvergrotingsfase

Watter faktore speel ‘n rol by die vrugvergrotingsfase van gewasse? Kenny Beeton van Nutrico beantwoord hierdie vraag.

Germar Bonsmaras se 23ste produksieveiling

Gert Nel van Germar Bonsmaras gesels oor hul 23ste produksieveiling van 17 September.

Prestasietoetsing verpligtend vir Bonsmaras

Dan is prestasietoetsing verpligtend vir die Bonsmara-ras en Louis Steyl van Bonsmara SA praat oor die waarde daarvan.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...