Monday, January 27, 2025
HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 23 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Two-a-Day, een van die aanheelhouers in Tru-Cape, is die eerste landboubesigheid in Suid-Afrika wat ‘n uitgesoekte status verwerf het by die sogenaamde Top Employers-instituut...

RSG Landbou: 22 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die RMIS, oftewel Rooivleisbedryfsdienste, sal voortaan twee keer per jaar ‘n verslag vrystel wat fokus op nasionale en internasionale tendense in die bees- en...

RSG Landbou: 21 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met die LWO Werkgewersorganisasie. Ons vind uit waarom bewyse vir dissiplinêre en arbitrasieverhore in die werksplek so...

RSG landbou: 20 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

In vandag se RSG Landbou beantwoord ons ‘n luisteraarsvraag oor die chemiese middels wat deur die graanbergingsektor gebruik word om graan markgereed te kry....

RSG Landbou: 16 Januarie 2025 – gebord deur Plaas Media

Kenners meen vooruitsigte vir die landbousektor lyk meer rooskleurig vir 2025. In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Brendan Jacobs van Standard Bank...

RSG Landbou: 15 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Daar word gesê dat die veeboer eintlik ‘n grasboer is. In vanggend se RSG Landbou gesels ons met weidingskonsultant, Frits van Oudtshoorn, oor die...

RSG Landbou: 14 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Suid-Afrika se landbousektor sal aan strenger uitvoervereistes moet voldoen om toegang tot Europese markte te behou. Dié regulasies word gestipuleer in die Europese Unie...

RSG Landbou: 13 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media

Die verbruiker van die toekoms wat vandag van belang is, is Gen Z. Frans van Wyk van Agrifusion vertel ons meer van dié unieke...

RSG Landbou: 9 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Mynbou-aktiwiteite bly ‘n saak van kommer. Die impak daarvan op fauna en flora, waterhulpbronne, agri-toerisme en landbou in die algemeen, is kommerwekkend. In vanoggend...

RSG Landbou: 8 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Die grootste, mooiste en lelikste pampoen en dan ook die beste pampoenkoekies en tertjies – dit is alles deel van die jaarlikse Goliat van...

RSG Landbou: 7 Januarie 2025 – geborg deur BKB

In vanoggend se RSG Landbou kyk ons saam met Johan Stumpf van die BKB Groep na 2025 en waarop hulle wil fokus. Ons luister...

RSG Landbou: 6 Januarie 2025 – geborg deur BKB

Boere staan voor die grootste oorlewingskrisis nog. Ongeag wat ekonome en ander geleerdes wil voorgee, is boere in die moeilikheid: finansieel, emosioneel en geestelik....

RSG Landbou: 19 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Harde- en sagteveer hoenders is rasspesifiek, maar waarvoor word dié hoenders geteel en hoe verskil skouvoorbereiding van dié geveerde vriende? In vanoggend se RSG...

RSG Landbou: 18 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Volgens Conrad Schutte van Vinpro, die wyndruifprodusente-organisasie, het ongeveer 280 produsenteenhede deelgeneem aan hul jaarlikse produksieplan wat die stand van die bedryf bepaal. Daar...

RSG Landbou: 17 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

In vanoggend se RSG Landbou kuier ons op die plaas Wellwood in die Graaff-Reinet-omgewing. Die Rubidge-familie boer sedert 1838 op die plaas met een...

RSG Landbou: 16 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die 2024 Textile Exchange-kongres is in Oktober vanjaar in die VSA aangebied. In vangoggend se RSG Landbou deel Deon Saayman van Cape Wools sy...

RSG Landbou: 12 Desember 2024 – geborg deur BKB

Agbiz, die Landboubesigheidskamer, het die 2024 International Food and Agribusiness Management Association kongres in Brasilië, bygewoon. Ons gesels in vanoggend se RSG Landbou met...

RSG Landbou: 11 Desember 2024 – geborg deur BKB

Algemene veiligheidsaspekte en wetlike vereistes wat van toepassing is in terme van beroking en plaagbeheer in die graanbedryf het onder bespreking gekom tydens nog ‘n...

RSG Landbou: 10 Desember 2024 – geborg deur BKB

Die plaaslike hoenderbedryf het in 2023 ‘n uitdagende jaar beleef, maar goed herstel in 2024. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging brei ook uit...

RSG Landbou: 9 Desember 2024 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou kyk ons saam met Johan Stumpf van die BKB Groep terug na die afgelope jaar se hoogtepunte. Dié groep...

RSG Landbou: 5 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Tweekop Boerdery van Heidelberg in die Wes-Kaap, is vanjaar deur die Landbounavorsingsraad aangewys as die middelskaalse Meestersuiwelboer van die Jaar. Ons gesels met Pieter...

RSG Landbou: 4 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die hoogtepunt van die 2024 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie was op 27 November in Pretoria. Wenners van die verskeie kategorieë soos mielies, hawer en...

RSG Landbou: 3 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Alkohol- en dwelmmisbruik in die werksplek, en meer spesiek die graanbergingsektor, was onlangs ‘n onderwerp van bespreking tydens ‘n SHEQ-seminaar wat deur Agbiz Grain...

RSG Landbou: 2 Desember 2024 – geborg deur Plaas Media

Die plaaslike sitrusbedryf kom onder bespreking in vanoggend se RSG Landbou. Ons gesels met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse sitruskwekersvereniging, Gerrit van der Merwe....

RSG Landbou: 28 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Die meeste landboukoöperasies is na 1994 in maatskappye omskep. Daar is slegs twee oor en SSK, oftewel Sentraal-Suid Koöperasie, met hul hoofkantoor in Swellendam,...

RSG Landbou: 27 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Wenners, wenners, wenners! Dis waarop ons fokus in vanoggend se RSG Landbou. Die Toyota SA/Agri SA Jongboer van die Jaar is verlede week in...

RSG Landbou: 26 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Voermol het op 13 November hul Bees- en Skaapboer van die Jaar aangewys. Kenny Crampton verduidelik wat die doel van dié toekennings is en...

RSG Landbou: 25 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Rooivleisprodusente-organisasie in die Vrystaat het onlangs strategiese samewerkingsooreenkomste met ander rolspelers gesluit om, deur ‘n gesamentlike fokus, die uitdagings met veediefstalvoorkoming, te oorkom....

RSG Landbou: 21 November 2024 – geborg deur Plaas Media

Valeska van Schoor, ‘n groenteboer van Rayton naby Pretoria, is vanjaar aangewys as die Agri Gauteng Jongboer van die Jaar. Sy is ‘n ingenieur...