Estimated reading time: 1 minute
Dr Frikkie Mare, hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels met AgriOnAir-luisteraars oor die uitdagings en dieresiektes waarmee Suid-Afrikaanse produsente worstel op hierdie oomblik.
Lees meer hier oor die 2025 uitbreek van slenkdalkoors.
Buiten bek-en-klouseer (BEK), sien ons dat knopvelsiekte, Afrika varkgriep, en slenkdalkoors vir produsente geweldige uitdagings bied.
Maré gesêls verder oor die algemene welstand van produsente regoor die land, frustrasies wat buite die produsente se beheer is, en wat die verwagting rondom die BEK-entstowwe is.
Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie. Besoek gerus hulle webtuiste hier.