Dis wat op jou wag in Maandag 9 Junie se LandbouRadio:
- Dr Louis du Pisani gesels oor die agtergrond en finaliste in Plaas Media se Veeplaas Klimaatslim Ambassadeursprojek.
- Vir jou weeklikse ekonomiese oorsig, is prof Johan Willemse weer die kenner.
- En André van der Vyfer van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesadehandelaars (Sacota) praat oor die verhoging in koringtariewe.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



