In Maandag, 8 September, se LandbouRadio:
- Dr Nicolette Hall van die Cavalier Foods-groep praat oor die rol van rooivleis in die mens se gesondheid en dieet.
- Professor Johan Willemse deel sy ekonomiese kennis met ons.
- Die prokureur Hans-Jurie Moolman gee regsklaring oor die oprigting van strukture deur plaasbewoners.
- En dr Jane Buys, veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou, lewer kommentaar op die onlangse misdaadstatistieke.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

