LandbouRadio: 8 Oktober 2025

Dis Woensdag, 8 Oktober, weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, praat in sy Woensdagwenk oor lammers wat doodgaan.
  • Ons medewerker in die Oos-Kaap, Carin Venter, praat met Groep 3-Merino’s oor die belangrikheid van seleksie vir goeie eienskappe en syfers.
  • Urbanus Badenhorst van Lubern Voere vertel ons meer van die bestuursbeginsel wat die basis van winsgewende veeproduksiestelsels vorm.
  • En David Bithrey van Husqvarna deel met ons inligting oor hulle kettingsae.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...

LandbouRadio: 2 April 2026

In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en...