LandbouRadio: 8 Desember 2025

In Maandag, 8 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser by die Landbounavorsingsraad, praat oor die klimaatslim beesvleiswerkswinkel wat in 2026 in Suid-Afrika gehou word.
  • ⁠Dr Lindie von Maltitz bied hierdie week se gereelde markoorsig aan.
  • ⁠Johan Gunter gesels met Hans-Jurie Moolman oor natuurlike hulpbronne en die reg.
  • John Melville gesels in sy weeklikse praatjie oor kruipvoeding en lammers.
  • ⁠Pieter Möller deel sy landbouboodskap vir die maand.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 27 Maart 2026

In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n vars landbounuusbulletin. ⁠Carin Venter van Plaas Media het tydens...

LandbouRadio: 26 Maart 2026

In Donderdag, 26 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media het tydens die Graan SA-kongres met dr Dirk...

LandbouRadio: 25 Maart 2026

In Woensdag, 25 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder is eerste aan die beurt met sy Woensdagwenk en vandag...