LandbouRadio: 5 Desember 2025

In Vrydag, 5 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Vars landbounuus.
  • ⁠Johan Gunter hoor van Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, wat besoekers alles volgende jaar by dié gewilde skou se landbou-afdeling kan verwag.
  • ⁠Pieter Brönn van Feedtek praat oor mieliekuilvoer vir melkbeeste.
  • In ons reeks oor veiligheid word wenke vir die feestyd gedeel.
    • ⁠In “Onder die hamer“ gesels Johan met Bernard Swanepoel, ‘n Ankole-boer van Legkraal, noord van Polokwane, oor die Ankole-ras asook hulle Fire Sky-veiling wat op 31 Januarie plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...