HomeLandbouRadioLandbouRadio: 4 November 2025

LandbouRadio: 4 November 2025

-

In Dinsdag, 4 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Op 27 November vind die jaarlikse LNR Nasionale Vleisbeesprestasietoekennings plaas. Frans Jordaan, navorser by LNR-Diereproduksie, vertel ons meer daaroor.
  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor bring vir ons die nuutste verwikkelinge in die wolmark.
  • ⁠Dr Johan Stadler van Antrovet praat oor haarwurm by skape.
  • Prof Francois Deacon van die Universiteit van die Vrystaat, vertel van hulle kameelperdnavorsingsprogram by die Amanzi-reservaat.
  • Vrystaat Landbou se dr Jack Armour gesels oor die vakuum wat boere vul waar die regering misluk.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...