HomeLandbouRadioLandbouRadio: 4 April 2025

LandbouRadio: 4 April 2025

Hier is waarna jy kan uitsien in vandag se LandbouRadio:

  • Ons weeklikse landbounuus is weer aan die beurt.
  • Susan Marais van Plaas Media gesels met ‘n produsent van Limpopo, Edwin Palmer, oor die vloedskade in die provinsie.
  • Wat kan beesprodusente doen om die ideale speenkalf te produseer? Ons vind meer uit by Jaco Liebenberg van Beefmaster.
  • En die volgende aflewering van “Onder die Hamer” is aan die beurt, waar Johan Gunter vandeesweek gesels oor die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board