HomeLandbouRadioLandbouRadio: 3 April 2025

LandbouRadio: 3 April 2025

Dis wat jy kan verwag in vandag se LandbouRadio:

  • Jompie Burger, direkteur van Cultures For U, vertel ons hoe om jogurt te maak.
  • Dr Johnny van der Merwe, besturende direkteur van AMT gee sy weeklikse beskouing van die graanmarkte.
  • Ek gesels met prof Martin Steyn van die Universiteit van Pretoria, oor die gebruik van satelliettegnologie in die aartappelbedryf.
  • En Meyer Louw, ‘n regsadviseur van die LWO-werkgewersorganisasie praat oor hoe om ontslag in die werksplek regverdig te hanteer.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board