In Vrydag, 29 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- ’n Plaasvars landbounuusbulletin met Johan.
- Dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, gesels vandag oor brandsiekte by skape.
- Johan gesels met Kobus du Toit oor Vlakte Bonsmara se veiling wat op 11 Junie plaasvind.
- Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met minister Dean Macpherson oor die verval van plattelandse infrastruktuur en die Adopt-a-Municipality-projek.
- Kobus Bester van die SA Stoettelersfederasie gesels oor ‘n naspeurbaarheidsmylpaal wat by die pas-afgelope BTB Simmentaler-stoetuitverkoping behaal is.
Luister saam na LandbouRado:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.