In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Ons skop af met ‘n vars landbounuusbulletin.
- Carin Venter van Plaas Media het tydens n besoek aan Klipheuwel-boerdery in die Bredasdorp-omgewing, met André-Christie Smith gesels oor hulle fynwol-skape.
- SAAI belê in vroue in die landbou en Johan gesels met dr Theo de Jager oor hierdie projek.
- Dr Louis du Pisani gesels oor die Veeplaas Klimaatslim-ambassadeur kompetisie.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.