In Donderdag, 26 Junie, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:
- Ons gesels met ‘n senior navorser by die Landbounavorsingsraad, Mieke Daneel, oor geïntegreerde plaagbehebeer (IPM).
- Die veearts dr Johan Stadler van Antrovet verduidelik vir ons wat lewerslak is.
- Dr Johnny van der Merwe het nuus oor die graanmarkte.
- En Dr Josef van Wyngaard van Voermol Voere vertel ons meer oor ‘n produk wat herkouers help om stres doeltreffend te hanteer en produksie te optimaliseer.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


