LandbouRadio: 25 Desember 2025

Estimated reading time: 1 minute

In Donderdag, 25 Desember se LandbouRadio-kersuitsending, kan jy uitsien na die volgende:

  • Lynette Louw, uitvoerende hoof van Plaas Media, deel ‘n spesiale boodskap.
  • Jannie de Villiers, voormalige hoof uitvoerende beampte van Graan SA, gee ‘n Kersboodskap aan al ons landbouers.
  • Karla Zietsman, algemene bestuurder van die Varkprodusente-organisasie, bedank verbruikers en lede vir hulle ondersteuning.
  • ⁠Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, deel ook ‘n spesiale kersboodskap.
  • ⁠Johan Gunter van Landbouradio wens luisteraars ‘n geseënde Kersfees toe.

Read an article about vertical gains in the lambing pen here.

Luister saam na LandbouRadio:

Besoek gerus ons SoundCloud-blad om na vorige uitsendings van LandbouRadio te luister.