In Dinsdag, 24 Junie, se LandbouRadio:
- Francois Swanepoel, ‘n ingenieur by die Landbounavorsingsraad (LNR), praat oor die belangrikheid van biosekuriteit op plase.
- Die roofdierspesialis Philip Badenhorst vertel meer oor roofdierbeheer in die Noord-Kaap.
- Kobus du Plessis van Feedtek Animal Feed Solutions verduidelik waarom mineraalaanvullings vir wild nodig is.
- En SAPPO se uitvoerende hoof, dr Peter Evans, gesels oor hulle verbruikersversekeringsprogram, Pork 360.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


