LandbouRadio: 23 September

Dis wat op jou wag in Dinsdag, 23 September, se LandbouRadio:

  • Susan Marais van Plaas Media praat met prof Ferdi Meyer van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) by Sacota se jaarvergadering.
  • Johan Gunter gesels met Anke Immelman oor die organisering van die George-landbouskou se jeugskou en wat dit behels.
  • Izak Hofmeyr voer ‘n gesprek met twee van die sprekers op Wagyu SA se jaarkongres, Waldo Scheepers en Deja Nienaber.
  • En Elunda Basson, voorsitter van Sauvignon Blanc Suid-Afrika, praat oor die boek, The Story of South African Sauvignon Blanc, wat onlangs bekendgestel is.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...

LandbouRadio: 8 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...

Dynamics of the South African lucerne hay industry (Part 4): Producer prices

Estimated reading time: 8 minutes The previous articles in this series focussed on aspects relating to grading, quality, production areas, and production methods. This article...

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en ons ontvang die nuuste wolmarkverslag. Gemmerbedryf Niks...