In Donderdag, 23 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Ons skop af met Plasco Consulting se Anton Silvis wat meer vertel oor sy besigheid en ‘n spesiale toekenning wat hulle gekry het.
- Johan Gunter gesels met dr Marlene Louw, hoof van SAVPO, oor die statutêre maatreëls vir die varkbedryf wat onlangs weer goedgekeur is.
- Dr Johnny van der Merwe deel die weeklikse vleis-, eier-, melk- en graanpryse.
- En ons hoor van dr Jane Buys van Vrystaat Landbou oor die toename in saaddiefstal.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


