HomeLandbouRadioLandbouRadio: 23 Mei 2025

LandbouRadio: 23 Mei 2025

-

So lyk Vrydag, 23 Mei, se LandbouRadio-spyskaart:

  • Ons bring jou weer op hoogte van die jongste landbounuus.
  • Daar is ‘n gesprek met Lukie Pieterse, die redakteur en uitgewer van Potato News Today, ’n aanlyn platform wat al vir 11 jaar daagliks nuus oor die internasionale aartappelbedryf dek.
  • Ons praat met Dave McCall en Allan Sinclair oor Skietlaagte Farms se derde stoet- en kommersiële produksieveiling.
  • En Johan Gunter is weer aan die woord in ons veilingsinsetsel, Onder die Hamer.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 8 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor TLU SA se eerste Jeugboer van die Jaar-kompetisie, topgenetika en die belangrike rol wat...