LandbouRadio: 23 Junie 2026

In Dinsdag, 23 Junie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met Anje Venter, Aartappels SA se streekskoördineerder vir Vrystaat en KwaZulu-Natal, oor die 2026 Oos-Vrystaat Groentoer.
  • ⁠Carin Venter van Plaas Media praat met Stef en Johan Stephan oor aartappelproduksie in die Sandveld.
  • Billy van Zyl, president van die Nasionale Wolkwekersvereniging, gesels oor hulle eeufeesvieringe en die onlangse kongres.
  • Dr Helet Lambrecht van die Universiteit Stellenbosch vertel van ‘n studie wat sy en ‘n span navorsers gedoen het om te kyk of hoëdigtheid behuising ‘n invloed het op lammers se welstand, groei en vleisgehalte.
  • Pierré Vlok vertel staaltjies oor skaapklas in die Groot Karoo.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Four agricultural labour law myths

Estimated reading time: 4 minutesWhen employers rely on incorrect assumptions rather than the law...

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...