LandbouRadio: 23 Junie 2025

In Maandag, 23 Junie, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:

  • Luister na ons weeklikse ekonomiese oorsig deur prof Johan Willemse.
  • Die voorsitter van die RPO Noord-Kaap praat oor hulle toekomsplanne.
  • Die kuilvoerkenner, Richardt Venter, vertel ons meer oor mikotoksiene in kuilvoer.
  • En dr Josef van Wyngaard van Voermol Voere gesels met ons oor die Beste van die Beste Boer van die Jaar-kompetisie.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...

Die geur, kleur en eer van Merino-ramveilings

Estimated reading time: 6 minutesHy het vir hom ’n geel Jaguar met ’n bedrag...

NWKV vier ‘n eeu van trotste vooruitgang met daadwerklike aksie

Estimated reading time: 9 minutesVir meer as ’n eeu ondersteun die NWKV kommunale wolprodusente...