HomeLandbouRadioLandbouRadio: 22 September 2025

LandbouRadio: 22 September 2025

Maandag, 22 September, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis wat op jou wag:

  • Prof Johan Willemse gee vir ons ‘n ekonomiese nuusoorsig.
  • Esmarie Rautenbach van Feedtek praat oor aanvullende weiding in die somer.
  • En ons Boskdokter, dr Gerrit Scheepers, deel weer met ons ‘n paar veeartsstaaltjies.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...