LandbouRadio: 22 Augustus 2025

In Vrydag, 23 Augustus, se LandbouRadio:

  • Ons trakteer jou op die jongste landbounuus.
  • Die veearts dr Gerrit Scheepers deel met ons nog ‘n staaltjie uit die bos.
  • Johan Gunter gesels in ‘Onder die hamer’ oor stoetvee-afslaers.
  • En lektor en navorser dr Estelle Kempen vertel ons meer oor haar aartappelnavorsing.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...