In Vrydag, 20 Junie, se LandbouRadio wag daar die volgende op jou:
- Kraakvars landbounuus.
- Ons gesels met Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaardagentskap, oor die gebruik van hout in die kaasmaakproses.
- Charl Saunderson, voormalige ondervoorsitter van die RPO Noord-Kaap praat met ons oor die bemarking van skaapvleis.
- En in Johan Gunter se volgende Onder die Hamer-insetsel gesels hy oor sybokhaar en sybokhaarveilings.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


