In Maandag, 20 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Eerste aan die woord is dr WA Lombard en hy gesels oor Maart se landboumarkvertoning.
- Prof Johan Willemse lewer sy weeklikse markverslag.
- John Melville gesels oor probleemdierbeheer.
- Dr Antonie Geyer, rektor by die Vrystaat Landboukollege vertel vir ons meer oor die ‘Leef Landbou-fees’ wat op 29 en 30 April by Bloemskou aangebied word.
- Johan gesels met Sarel Pretorius, voorsitter van die Veediefstalforum in Noordwes, oor die belangrikheid van ‘n beëdigde verklaring na veediefstal.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



