LandbouRadio: 2 Desember 2025

In Dinsdag, 2 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dawie Killian van die OVK wolkantoor deel die nuutste wolmarkverslag met ons.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Guy van Rensburg van Rensgrow Beefmasters.
  • Prof Charlie Reinhardt, ‘n navorser op onkruidbeheer by die Universiteit van Pretoria, en onafhanklike konsultant in die beheer van probleemplante en die gebruik van onkruiddoders, sê onkruid kry dit nou “hot van agter, voor en van bo”.
  • ⁠Lynette Louw van Plaas Media gesels met dr Ben Greyling oor vanjaar se LNR vleisbeesprestasiewenners.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...

LandbouRadio: 2 April 2026

In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en...