LandbouRadio: 2 April 2026

In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en Slenkdalkoors.
  • ⁠Annemarie van der Merwe gesels oor haar loopbaan in landbou en oor haar pos in navorsing en innovasie by Aartappels SA.
  • Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse AMT-markverslag.
    Kobus van Huyssteen, nasionale bestuurder van SANSOR, praat oor AFSTA se kongres en SANSOR se werksaamhede.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...