LandbouRadio: 18 November 2025

In Dinsdag, 18 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • De Wet Jonker van Melk SA praat oor suiweluitvoere na ons buurlande en geleenthede na China.
  • Lynette Louw van Plaas Media gesels met Martin Seyfferdt, een van die beoordelaars in die bees- en skaapboer van die jaarkompetisie. Sy gesels ook met die beesboer van die jaar, Paul van Niekerk, en skaapboer van die jaar, Richard Armstrong.
  • Johan Gunter hoor van Izaan du Plooy van die Lewendehawe Registrerende Federasie of LRF, oor vrugbaarheid van vroulike diere, deklyste en dae tot kalwing.
  • Dawie Killian van die OVK-wolkantoor gee vir ons die jongste wolmarknuus.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on the other hand, is the misfortune, accident, or disaster that...