LandbouRadio: 18 Februarie 2026

Share This Post

In Woensdag, 18 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder deel weer sy gereelde Woensdagwenk, en vandag gesels hy oor opblaas by kleinvee.
  • ⁠In RPO-rooivleispraatjies gesels Johan met prof Arno Hugo, ‘n voedselwetenskaplike verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat, oor hoe lank vleis geberg kan word. Hierdie gesprek word aan jou gebring deur Beefmaster.
  • Jaco Liebenberg, afdelingsbestuurder by die Beefmaster-groep, praat oor die gevaar en bekamping van Slenkdalkoors onder veekuddes.
  • Izak Hofmeyr van Plaas Media gesels met ‘n kommersiële suikerrietkweker, Pratesh Sharma, oor die implikasies wat Tongaat Hulett se likwidasie asook goedkoop suikerinvoere, vir plaaslike produsente het.
  • ⁠Johan gesels met Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, oor hulle suiwelkampioenskap.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Plaashekpryse/Farm gate prices Die jongste vleispryse...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 12 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not as...

Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Estimated reading time: 4 minutes Om vroeg in die oggend...