HomeLandbouRadioLandbouRadio: 16 Mei 2025

LandbouRadio: 16 Mei 2025

-

Dís wat op jou wag in Vrydag, 16 Mei, se LandbouRadio:

  • Die program skop weer af met kraakvars landbounuus.
  • John Gunter gesels met Ester Hertzog van Boshoff Bonsmaras, wat as mentorteler van die jaar aangewys is.
  • Die agronoom Suzette Smalberger van SQM International praat oor jodium as plantvoedingselement.
  • Thea van Zyl, projekbestuurder van Agri’s Got Talent, vertel ons meer van dié vindingryke kompetisie.
  • En dan is dit weer tyd vir die volgende aflewering van Onder die Hamer met Johan Gunter.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 7 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die gemmerbedryf, die Nasionale Wolkwekersvereniging se 100ste bestaansjaar en ons ontvang die nuuste wolmarkverslag. Gemmerbedryf Niks...