HomeLandbouRadioLandbouRadio: 15 Mei 2025

LandbouRadio: 15 Mei 2025

Dis wat op jou wag in Donderdag, 15 Mei, se LandbouRadio:

  • Ons vertel jou als oor die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap.
  • Hugo Lochner van Plaas Media gesels weer met prof Johan Strauss van die Wes-Kaapse Departement van Landbou – dié keer oor navorsing oor bewaringsboerdery.
  • En dr Johnny van der Merwe lewer sy graanmarkverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...