HomeLandbouRadioLandbouRadio: 15 Julie 2025

LandbouRadio: 15 Julie 2025

Dís wat vir jou voorlê in Dinsdag, 15 Julie, se LandbouRadio:

  • Ons gesels met dr Rulien Erasmus van die Landbounavorsingsraad oor dermatosparaksis – ‘n genetiese velkondisie by beeste.
  • Dr Bernice Mostert van SA Stamboek vertel ons meer oor geneties meerderwaardige ramme.
  • Madene Conradie van Raisins SA praat oor hulle gala-geleentheid op 18 September.
  • En ons leer die nuwe uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Varkvleisprodusente-organisasie (SAVPO), dr Marlene Louw, beter ken.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...