HomeLandbouRadioLandbouRadio: 14 Mei 2025

LandbouRadio: 14 Mei 2025

Hierna kan jy uitsien in Woensdag, 14 Mei, se LandbouRadio:

  • In Leon Kruger se Woensdagwenk praat hy oor die eerste drie weke van ’n lam se lewe.
  • Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap het meer inligting oor wetgewing wat aspekte in die suiwelbedryf reguleer.
  • Ons vind meer uit oor die Selected Star Savanna-produksieveiling op 14 Junie in Polokwane.
  • En Johan Gunter praat met die wenner van die SA Stamboek/Vleissentraal Elite-toekenning in die bulgroeitoetsklas, Dolf Theunissen.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...