HomeLandbouRadioLandbouRadio: 13 Mei 2025

LandbouRadio: 13 Mei 2025

In Dinsdag, 13 Mei, se LandbouRadio:

  • Die navorser dr Klaas-Jan de Leeuw praat oor die rol van sout in herkouervoeding.
  • Daar is ‘n gesprek met Gerhard Venter, projekbestuurder van die vaardigheidsontwikkelingsprogram by Melk SA, oor die werksveld en benadering van dié program vir die sekondêre suiwelbedryf.
  • Izaan du Plooy van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) vertel ons van die Beef Genomics-projek
  • En John Davies van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se roofvoëlprogram praat oor die vergiftigingsramp in die Nasionale Krugerwildtuin.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Meet the new NAMC board

The minister of agriculture, John Steenhuisen, recently announced the appointment of ten new members to the National Agricultural Marketing Council (NAMC). These members will...