LandbouRadio: 13 Januarie 2026

In Dinsdag, 13 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Thalia Brameld, tegniese adviseur en bemarker by SA Stamboek, gesels oor die Logix Elite-puntetoekennings vir melkbeeste.
  • Johan Gunter gesels met Izaan du Plooy van die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF), oor hulle aanlynkursus in Januarie, hulle AJV in Februarie en hulle 18de LRF veeskool.
  • Charl van der Merwe, hoofbestuurder van Agbiz Grain, gesels oor die jaar se vooruitsigte.
  • Susan Marais van Plaas Media gesels met Douw Pelser van die RPO Limpopo oor bek-en-klouseer, beperkings op die vervoer van diere en watter stappe nodig is om jou diere te vervoer.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor deel die nuutste wolmarkpryse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met...

What is the worst that can happen?

Estimated reading time: 3 minutes Risk is the likelihood of damage or loss. Peril, on...

Suiwelgehalte en -veiligheid vat die voortou

Estimated reading time: 4 minutes Die Suiwelstandaard-agentskap (SSA) is toegewy tot die bevordering van sy...

AFMA Matrix April 2026 now available

In the April 2026 edition of AFMA Matrix, the spotlight falls on the newly...