In Woensdag, 12 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Leon die skaapherder deel met ons sy Woensdagwenk.
- Mario Dreyer van UPL vertel vir Deidré Louw van Plaas Media meer oor die bekamping van pom-pom en asook hul Forester 600WP-onkruiddoder.
- Johan Gunter gesels met Wicus Diedericks, eienaar van Rockwood Conservation, oor hulle renosterbewaringsprojek en die hofsaak wat in hulle guns gedraai het.
- Wessel Lemmer praat met Koos du Pisanie oor die plaaslike rosyntjiebedryf en geleenthede wat wink.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.