LandbouRadio: 12 Januarie 2026

In Maandag, 12 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Prof Charlie Reinhardt, ‘n navorser oor onkruid en hul beheer by die Universiteit van Pretoria, en onafhanklike konsultant vir die beheer van probleemplante en die gebruik van onkruiddoders, gesels oor die roete van onkruiddoders vanaf die laboratorium tot by die gewasland.
  • Agbiz-ekonoom, Wandile Sihlobo, praat oor ekonomiese verwagtinge vir die jaar.
  • Johan Gunter gesels met Rob Visser van Dalewood Fromage oor hulle boerdery en die besonderse toekenning wat Nellie Fischer ontvang het.
  • ⁠John Melville gesels oor ramkeuring en voeding.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 6 April 2026

In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...

LandbouRadio: 2 April 2026

In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en...