HomeLandbouRadioLandbouRadio: 11 Junie 2025

LandbouRadio: 11 Junie 2025

Dis wat jy kan verwag in Woensdag, 11 Junie, se LandbouRadio:

  • Die Skaapherder, Leon Kruger, is terug met sy Woensdagwenk en dié keer praat hy oor wurms in skape.
  • Ons gesels met Anri Wolmarans van die Melkprodusente-organisasie (MPO) oor die MelkRun op 6 Julie by Crossways in die Oos-Kaap.
  • Charles Basson, ‘n sonneblomsaadkweker by Syngenta, praat oor sonneblomproduksie.
  • En die hoof van regsintelligensie by Agbiz, Annelise Crosby, gee haar mening oor die omstrede Onteieningswet.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...