HomeLandbouRadioLandbouRadio: 10 Oktober 2025

LandbouRadio: 10 Oktober 2025

Dis wat op jou wag in Vrydag, 10 Oktober, se LandbouRadio:

  • Ons Vrydag-nuusbulletin is weer aan die beurt.
  • Jéan Kotzé van Fall Creek Suid-Afrika verduidelik hoe bloubessieteling werk.
  • En in Johan Gunter se ‘Onder die hamer’ praat hy vandeesweek oor die huidige stand van sake met bek-en-klouseer, hoe dit veilings raak, en watter uitwerking dit op vleispryse en die verbruiker se sak het.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

Government and ARC gives update on FMD vaccine numbers

Estimated reading time: 3 minutes The Agricultural Research Council (ARC) confirmed on 1 April that it has released another 20 000 doses of locally produced foot-and-mouth...

Meet the new NAMC board