HomeLandbouRadioLandbouRadio: 10 Julie 2025

LandbouRadio: 10 Julie 2025

In Donderdag, 10 Julie, se LandbouRadio kan jy meer uitvind oor die volgende:

  • Overberg Agri se Herkouersdag op 14 Augustus by Roodebloem-proefplaas.
  • ‘n Gesprek oor knopvelsiekte met dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk.
  • Dr Johnny van der Merwe van AMT se graanmarkverslag.
  • En Carel Wessels van die Landbounavorsingsraad wat praat oor faktore wat die opname van landboutegnologieë in landelike gemeenskappe beïnvloed.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...