Estimated reading time: 1 minute
In Vrydag, 10 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- ‘n Kraakvars landbounuusbulletin.
- Johan gesels met Hanlie Kroese van Santam Landbou Besigheidsontwikkeling, oor versekering en Plaas Media se nasionale kuilvoerkompetisie.
- Paul Maré van die Paul Maré Bonsmara-stoet vertel meer omtrent die Qualitrio Bonsmara Whatsapp-veiling wat op 7 Mei aangebied word.
- Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Eric Stoch van die Noordwes Sambreelbrandbeskermingsvereniging oor die voorkoming en bestryding van brande in die provinsie.
Besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio of volg ons Soundcloud-blad by https://soundcloud.com/andbouadio om na LandbouRadio se vorige uitsendings te luister.




