HomeLandbouRadioLandbouRadio: 10 April 2025

LandbouRadio: 10 April 2025

In vandag se LandbouRadio:

  • Ons praat met Roelie van Reenen van Beefmaster oor die toekoms van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika.
  • ‘n Voedingskundige by Feedtek, Alheit du Toit, vertel hoe om jou diere met goeie weiding deur die winter te kry.
  • Dr Johnny van der Merwe van AMT het nuus oor die graanmarkte.
  • En advokaat Koos Nel verduidelik die voorwaardes waaraan sogenaaamde hoëwaarde-transaksies moet voldoen.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 3 April 2026

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...