In Maandag, 1 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- John Melville praat oor brommeraanvalle by skape.
- Dr Lindie von Maltitz deel die weeklike markoorsig.
- In ons maandelikse skoupraatjies-rubriek, gesels Johan Gunter met Christo Scholtz, president van die Loxton-skou, asook Daneel Rossouw van Nedbank Landbou, oor hulle betrokkenheid by landbouskoue.
- Richardt Venter, een van die koördineerders van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, gee vir ons terugvoer oor hierdie jaar se kompetisie.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.