Wat wag op jou in Dinsdag, 8 Julie, se LandbouRadio?
- Christine Leighton, die bestuurder van die Verbruikersopvoedingsprojek by Melk SA vertel ons meer oor die projek.
- JD Steyn van BKB praat oor hulle betrokkenheid by Lamb Champs.
- Daar is meer besonderhede oor Boschoek Bonsmaras se veiling op 18 Julie.
- En ‘n klein droëvrugtebesigheid in Wellington, Kambrosig, praat oor die gehalte en maak van droëvrugte.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.


