Dis wat vir jou voorlê in vandag se LandbouRadio:
- Ons bring weer vir jou die jongste nuus uit die landboubedryf.
- Ons praat met die vervaardiger van landboumasjinerie New Holland se bemarkingsbestuurder, Jaco du Preez, oor hulle voorbereiding vir NAMPO en hulle uitstalling by die skou.
- En dan is dit weer tyd vir ons volgende Onder die Hamer-insetsel met Johan Gunter waar daar gepraat word oor die belangrikheid van biosekuriteit by veilings.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

