HomeLandbouRadioLandbouRadio: 01 Julie 2025

LandbouRadio: 01 Julie 2025

In Dinsdag, 1 Julie, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende:

  • Die navorser Riana Reinecke vertel ons meer oor die DESTiny-instrument wat sy ontwikkel het om koolstofvrystellings te bepaal.
  • Christiaan Swart van die LWO Werkgewersorganisasie praat oor mediese sertifikate en wie die reg het om dit uit te reik.
  • En Johan Fick, agronoom by die chemiese maatskappy SQM, verduidelik hoe hulle produk Ultrasoline werk.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

‘n Tuli-kudde wat sy omgewing bemeester deur aanhoudende verbetering

Estimated reading time: 5 minutes Christo Rothmann van Bushman’s Mountain Tuli’s is in 2025 met die titel van Landbounavorsingsraad (LNR) Nasionale Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar...