Hondsdolheid – wat jy moet weet

Hondsdolheid is aan die toeneem in Suid-Afrika, en dit is dodelik – vir mens en dier. Wêreld-hondsdolheiddag word vandag gevier en dr Didi Claasen van Afrivet werp meer lig op dié gevreesde siekte.

Daarna kuier Johan Bender van TWK Agri in die Plaas TV-ateljee. Hy brei uit oor hulle betrokkenheid by die 2022 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoStandard BankJonsson WorkwearSyngenta

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories