Tuesday, October 22, 2024
HomePodcastsAgriOnAir

AgriOnAir

Dairy Quality Club bevorder die verbetering van suiwelgehalte

Die Suiwelstandaardagentskap poog voortdurend om die gehalte van suiwelprodukte in Suid-Afrika te bevorder. Insetverskaffers speel 'n uiters belangrike rol in die bevordering van suiweltegnologie, en die Dairy...

Voermol Voere soek die beste bees- en skaapboer in die land

Die beste bees- en skaapboer in Suid-Afrika word weer vanjaar deur Voermol Voere vereer en dit is tyd vir nominasies. Dr Josef van Wyngaard,...

Bloemskou – groter en beter as ooit!

Een van die hoogtepunte op die jaarlikse skoukalender, Bloemskou, is om die draai en beloof om weer vanjaar te beïndruk. Met vanjaar se "Around...

Beste suiwelpraktyke onder die vergrootglas

Om die voordeel van volhoubare voedselveiligheid en hoë-gehalte suiwelprodukte te geniet, verg ’n geïntegreerde proses wat van voerproduksie tot by die verbruiker strek. Rolspelers...

Bonsmara SA vier sy 60ste bestaansjaar

Dit is 'n groot jaar vir Suid-Afrika se Bonsmara-telers, veral met die vieringe van dié genootskap se 60ste bestaansjaar. Hoof uitvoerende beampte van Bonsmara...

Vleissentraal: Biosekuriteit by veilings

Anton Vos van Vleissentraal, 'n filiaal van Subtropico, is aan die woord in dié aflewering van AgriOnAir. Hierdie keer fokus hy op die lewendehawebedryf. Hy...

Voermol is celebrating its diamond year

This year, Voermol Feeds celebrates its 60th year of existence. Traditionally, the stone representing a 60th anniversary is a diamond and thus it is fitting that...